Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika
Analise van gedrukte mediadekking tussen 2006 en 2010
Author(s)
Moll, Johan C.
Language
AfrikaansAbstract
Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?
Keywords
Moedertaalonderrig; taalaktivisme; mediadekking; Afrikaans; DHET; apartheidISBN
9781920382858, 9781920382841Publisher
UJ PressPublication date and place
Bloemfontein, 2016Imprint
SunBonani ScholarClassification
Teaching of students with English as a second language (TESOL)
Language teaching & learning (other than ELT)
Teaching of a specific subject
Language teaching and learning